• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

SA! Vat hom ouma!

Started by Naas, September 24, 2013, 09:39:29 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Gun-toting granny Ava Estelle, 81, was so ticked-off when two thugs raped her 18-year-old granddaughter that she tracked the unsuspecting ex-cons down... And shot off their testicles.
Die Ouma het drie weke lank na die varke gesoek wat haar kleindogter verkrag het. toe sy hulle opspoor het sy 'n foto geneem en vir haar kleindogter gestuur. die het hulle erken as haar verkragters. toe skiet ouma die een se kneters weg en die ander een se hele manlikheid, knaters en al, en sy gaan gee haarself by die polisie aan.
Nou sit die polisie met hulle hande in hulle hare want wat gaan hulle nou met ouma maak?
Wat sou jy met Ouma gemaak het?


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

#1
Skote Petoors!  Ek sou vir haar 'n medalje gegee het vir uitstekende speurwerk.  :icon_biggrin:  

Die vraag is, wat het die polisie met die misdadigers gedoen?  Hoekom het Ouma hulle opgespoor en nie die polisie nie?  
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

'n Ouma van 81 spoor misdadigers op voor die polieste dit kon doen???
En sy reken sommer met hulle af!!
Whoop whoop, Ouma, jy rock, girl!!
En sy kan nog 'n sneller trek.  Twee keer.
Ek sou Ouma op CNN gesit het sodat sy die vreksels daar buite kon vertel wat gaan gebeur as hulle verkrag.
Eintlik behoort kastrasie vir verkragters gewettig te word.
elle

Angelica

Is dit 'n SA Ouma??

Dan sit ons haar op SABC.
elle

PM

Nee, dit was sommer net 'n storie uit Amerika, maar daar is ouens wat gesê het hulle moet haar SA toe stuur, en nog 'n paar ander plekke ook. 
Vra vir Oom Google.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.