• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Teelaarde

Started by Assie, October 08, 2021, 02:16:29 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Assie

Oom Naas se as Ta Elmarie se teel, dan teel hy. Al moet hy ook le en teel.

:mumum:

Trapsoetjie


As dit nou nie anders kan nie maak Naas 'n plan.  :headbang:

:angel12:

PM

Fantasties!   :icon_salut:   Naas, as jy daar klaar is en jy het nog krag kan jy gou hier ook kom teel.  Laai vir Trappies en my boetie Andrew in die kar en bring hulle saam.   :headbang:
Om te weet is om te verstaan.