• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die wiele draai

Started by PM, October 18, 2013, 10:19:19 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ons is weer oppad vir 'n paar dae.  Kies koers Limpopo toe om 'n werkie daar te doen terwyl ons wag vir die projek in Beaufort Wes.  Hulle beter net opskud anders is ons nie meer beskikbaar nie. 

Ouens, as ek 'n rukkie stil is moet julle weet daar is nie opvangs nie.  Lief julle en hou die fort asseblief.   :love7:   :wave:
Om te weet is om te verstaan.

Anicia

Geniet die wegbreek en veilig ry! :wave:

PM

Goeiste, intussen het ons koers gekry NZ toe.  Die weer is regtig lekker.  Koel genoeg vir 'n ligte baadjie.  Ek hoor dit is vrekken warm daar in SA.  :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.