• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

wegkruipertjie

Started by Jeannedarc, July 08, 2013, 03:33:39 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Jeannedarc

einstein, newton en pascal sit in die parkie en gorrel oor fisika en wiskunde, die sterrekunde en allerhande alledaagse goedjies. na 'n kwart-uur is die drie baie verveeld. einstein stel toe voor hulle speel wegkruipertjie en hy's toe sommer die blok. newton en pascal skarrel om weg te kruip en in die proses gaan staan newton in die sandput, trek 'n vierkant van 1meter x 1meter en gaan staan binne in die vierkant. einstein is op die einde van sy tellery, kyk rond en sien vir newton staan in die sandput en skree blok vir newton. newton se issie, dissie ek nie, jy't vir pascal geblok.









1 pascal = newton/m

PM

Dis baie oulik.  Net die slimkoppe sou daardie een gesnap het sonder 'n verduideliking.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.