• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

drie-dimensionele kuns

Started by adele, July 03, 2013, 09:03:18 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

wie van julle het al Kenneth Maloney se kunswerke gesien? ek is soooo verlief daarop... as ek ooit in my kort lewe wat oor is kon kies om iewers te werk, sal dit in sy plek wees ... dis muurbehangsels, verskillende groottes, met beligting ... dis net fantasties...

ek probeer van sy foto's spoeg en plak, maar dit werk nie so julle moet maar gaan kyk ... ons het hom by Nampo gesien en Eben moes my omtrent daar wegsleep.

http://www.heycreations.co.za/gallery_art_jerusalem.php
http://www.heycreations.co.za/gallery_art.php

:grommit:










adéle  :grommit:

PM

Dit is wragtag pragtag!  Dankie vir die deel Nooi. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


Angelica

elle