Ek is oud
Ek is jonk
Toe ek afgele is, het ek gevrees ek gaan nie werk kry nie, want ek is ouer en baie naby aftree ouderdom.
Tog was ek kalm. Ek het geweet dat ek meer ondervinding het en baie meer lojaal as al die jong dames met huishouding, man, kinders....
Ek en my nuwe baas gesels eendag, hy vertel van die vorige ontvangsdame wat baie keer laat was, vroeg moes gaan, nie opdaag by die werk, kind moet Dr toe neem, bediende het nie opgedaag... tot hulle absoluut *0*vol was daarvan.
So, ek dink elkeen het 'n plek. Maak nie saak wat jou ouderdom, jou geslag, jou velkleur....
Ek voel soms ouer, beweeg nie meer vinnig nie..
Trappies, maar dit klink mos sommer na groot lekkerte. Het hulle nie 'n ou en dik tannie nodig nie? Ek sal in 'n restaurant sit en koffie proe.