• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

suid afrikaanse demokrasie

Started by AB, June 21, 2013, 10:00:05 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

South African Democracy
   - where the least capable to lead are elected by the least capable of
   producing and where the least likely to sustain themselves or succeed
   are rewarded with goods & services paid from confiscated wealth of a
   diminishing number of producers.

PM

'n Sirkel wat rondomtalie ry.   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.

AB

net so.
ek het gelees dat een of ander slim amerikaanse staasman sowat 150 jaar gelede geseg het dat sodra die kiesers hulle hande in die staat se geldkas kan insteek ( soos all pay ander andere) is dit die begin van die einde van demokrasie want die mense word betaal om vir die regering te stem en sodra dit nie meer volhoubaar is nie is die enigste uitweg om aan bewind te bly om diktator te draai.

PM

SA se geskiedenis is soos 'n inskrywing in Animal Farm, 'n boek geskryf  deur George Orwell.  Dit is gratis beskikbaar op die internet.   
"All animals are equal, but some animals are more equal than others".
Om te weet is om te verstaan.