• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Aanteken...

Started by Angelica, June 01, 2013, 09:07:33 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Ek kan soms nie aanteken met my password wat al 'n hele tyd al in gebruik is.
Na 'n paar probeerslae, wel.   :icon_scratch:
elle

PM

Dit is vreemd, of dalk nie so vreemd nie.  Alles gaan mooi voor die wind en dan eendag is daar moeilikheid.  As die probleem voortduur dan moet jy dalk 'n nuwe wagwoord by jou profielblad gaan verander.  As jy hulp nodig het vra asseblief.

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek nou henske vrees as daai vraag/woorde verskyn  :crybaby2: Vertrou niks meer nie  :icon_bigsmurf: