• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hoenderlewerstokkies

Started by PM, March 30, 2011, 06:42:51 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hoenderlewerstokkies


Marinade

Klits:

125 ml olyfolie
10 ml gekapte roosmaryn
2 fyngekapte knoffelhuisies
30 ml wit wynasyn
5 ml fyn gerasperde suurlemoenskil saam

Sny 2 rooi soetrissies in stukke en ryg afwisselend met hoenderlewers aan sosatiestokkies.
Plaas in 'n bak, giet marinade oor en laat staan vir 1 uur.

Oondbraai dan vir 6 minute by 200ÂșC tot gaar.
Om te weet is om te verstaan.