• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ek het 'n Vriend verloor...

Started by Angelica, May 24, 2013, 07:10:14 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Net dit:  Ek het 'n vriend verloor.
Geen meer info nie.
elle

Fransi


PM

Ek is ook regtig jammer.  Ek hoop van harte dit is net tydelik.
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Soms skuil jy in stilte.
En dit kan verkeerdelik ge-interpreteer word.   :dontknow:
Die lewe gaan voort. 
elle

Louis

kan ekke n engelse tiekie se waarde hier byvoeg in n +- digvorm
as jy voel dis onvanpas, sal ek dit dadelik verwyder

'Lost' is not a word to comprehend
for only by death can one lose a friend
unless that here is the case
the rest of this poem has no base
constantly pushing a friend away
will not encourage them to stay
for every action invites reaction
and even friendships sometimes fracture
the question is: can that fracture ever seal
                      will the wound really heal
answers to this I have but naught
for this my dear is yours to sort


PM

Daar is so baie antwoorde, maar hierdie is die beste antwoord wat ek ooit gehoor het. 

Dit is so dat ons elkeen uniek is en elkeen van ons hanteer dinge anders, maar uit ervaring weet ek ook dat "die stilte" van die mense vir wie ek lief is, diep kwes, maar ware vriendskap vee 'n ou nie sommer by die deur uit nie.  Ware vriendskap is eintlik ware liefde. 

Om te weet is om te verstaan.

Louis

Quote from: Angelica on May 28, 2013, 07:35:46 PM
Soms skuil jy in stilte.
En dit kan verkeerdelik ge-interpreteer word.   :dontknow:
Die lewe gaan voort. 


ek skuil ook altyd so in die stilte.....dis net my kop wat so raas :icon_biggrin:

Angelica

elle