• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

wil jy smile?

Started by Lox, June 22, 2011, 10:59:46 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

wil jy smile of is daar reeds 'n ander smile draad


I got a new stick deodorant today.
The instructions said: Remove cap and push up bottom.   
     I can barely walk, but whenever I fart the room smells lovely.


~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~
If you have friends who make you laugh,
spend lots of time with them.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~*~
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Lox

Meisietjie speel in tuin en sien 2 spinnekoppe paar, en wil by haar pa weet wat hulle doen. Pappa: "Hulle is besig om te paar". Sy wou toe ook weet wat die boonste spinnekop genoem word. Pappa: " 'n daddy longleg!" Meisietjie: "So die een onder is 'n mommy longleg?" Pa se nee, altwee is daddy longlegs. Meisietjie dink so bietjie en trap altwee dood en se: "Wel, ons gaan nie daai moffie goed in ons tuin hê nie!"
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Lox

'n Man sê eendag vir sy neef, hy het 2 alsations, hul huil elke super rugby soos wolwe as die stormers verloor. Hy vra toe, wat gebeur as die stormers wen, nee, sê hy, ek het hulle maar net 18 jaar, ek weet nie wat gebeur dan nie!
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Lox

If you don't laugh at this one, you're not breathing.....

A firefighter was working on the engine outside the Station, when he noticed
a little girl nearby in a little red wagon with little ladders hung off the sides and
a garden hose tightly coiled in the middle.

The girl was wearing a firefighter's helmet.

The wagon was being pulled by her dog and her cat.

The firefighter walked over to take a closer look.
'That sure is a nice fire truck,' the firefighter said with admiration.

'Thanks,' the girl replied. The firefighter looked a little closer.  The girl had
tied the wagon to her dog's collar and to the cat's testicles.

'Little partner,' the firefighter said, 'I don't want to tell you how to run your
rig, but if you were to tie that rope around the cat's collar, I think you could go
faster. '

The little girl replied thoughtfully, 'You're probably right, but
then I wouldn't have a siren.'
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Lox

jammer, ek sien nou eers van die gorrelplek vir grappies, die bestuur moet die maar daarheen skuif asb.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.