• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

kleure

Started by AB, May 22, 2013, 07:45:40 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

hier is paar fotos wat ek kleur omgeruil het.
ek het netnou gou met die honne gaan stap en toe sommer die kamera saam gevat. was al swak lig en was bewolk ook.
aan die begin het ek brandweer rooi gekies.
en toe gekies dat groen moet rooi wees.
die eerste kiekie kom toe so uit


al die groen het rooi geraak.



hierdie foto is in die wingerd geneem op vivid verstelling



en toe stel ek weer dat groen moet rooi raak



die berg se groen lyl toe so



toe wil ek i rooi maan afneem en dit lyk so




en die wolke was seker ook die maan se kleur want toe kom dit so uit



die blom is gekies om sy kleur te hou en die res wit en swart




die vyeboom het net groen en geel blare en sy groen het rooi geraak en lyk nou soos mooi herfs kleure


Fransi


AB

Fransi
dit leer ons ook om die lewe met 'n ander bril te beskou en dan is ons so verwonderd vir dit wat ons al die jare kyk maar nie raaksien nie.

Fransi


Meraai vannie Baai

Lief dit Stoffeltjie  :hello2: :notworthy:

PM

Baie dankie vir die deel AB.  Toe kry "sover as wat die oog kan sien" sommer 'n heel ander betekenis vir my.  Dit is WOW!
Om te weet is om te verstaan.