• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wees asseblief betyds...

Started by Angelica, May 11, 2013, 06:45:41 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Meer en meer mense maak afsprake en kom dit nie na nie.
Ek sien dit daagliks. 
Waarom 'n afspraak maak vir 'n spesifieke tyd en datum en dit nie nakom nie, nie eens skakel en verskoning maak nie?   :dontknow:
Ag nee wat, kry respek vir jouself en jou eie tyd en jy sal respek he vir ander en hul tyd.
elle

PM

Sou ek 'n doktersafspraak (of tandarts) en dit nie nakom nie, sal ek 'n rekening kry en dit sal betaal moet word en my mediesefonds gaan geen simpatie met my hê nie.  Stel dit in as 'n reël en jy sal gou positiewe reaksie kry. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Ek het een keer vir 'n vriendin 'n rekening gestuur  - teen R450 'n uur ... want dis wat ek vra as ek websites en graphics design ...
sy maak altyd 'n koffie date teen 'n spesifieke tyd ... maar kom altyd eers 4/5 ure later daaraan ...

sy was nie beindruk nie ... maar sy het die boodskap gekry ... ek het geweier om weer 'n koffiedate te aanvaar tensy sy betaal (dit was vir 4 ure)
en as sy nie meer my vriend wou wees nie was dit ook fine met my ... sy het betaal ... en ek het die volgende dag vir haar 'n kontant geskenk indaardie bedrag gegee :-)
en nou kom sy betyds  :`ip2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Ah Willa

maar sedert Theo gebore is, is Andre en ek paal laaat  :binkybaby:

ons se darem voor die tyd dat ons die probleem het, want met sy Autism kan mens nie bepaal hoe dit gaan wees op daardie oomblik nie ... en as ons sien ons draf laat - laat weet ons ...  maar mens voel nogal verlee ek moet se ... nie lekker om laat te kom nie .. ek haat dit  :triplets:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w