• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Swart renoster

Started by Terry, May 10, 2013, 10:50:00 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry


Angelica

Dis 'n ramp.  Een wat ons kon verhoed.
En so sal ons nog heelwat species sien verdwyn in ons era.   :crybaby2:
elle

PM

Sulke goed laat my besef dat ek nie baie tussen die ore het nie, want ek kan dit net nie verstaan dat mense van 'n gejaag na geld, so wreed kan wees nie.  Dit is barbaars. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Die mensdom is SIEK!!!  Ek was lank deel van OSCAP - maar dit maak my net so bloedig kwaad - so ek het liefs ontrek .. want my kwaad stop nie die moord nie, maar gaan dalk my eie een veroorsaak ...

eendag gaan ons kleinkinders ook ding Renosters is soos Dino's - was nooit regtig nie - die scientist maak dit net op!
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w