• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Mooi en lekker ysblokkies

Started by Terry, May 02, 2013, 01:50:49 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Hier is twee oulike wenke om ysblokkies te maak:

Oorskiet wynblokkies:

Gooi al jou oorskiet wyn in 'n ysbakkie en vries.  Gebruik dan in disse wat jy kook of in jou volgende glasie wyn.  (Dis nou te se as jy weet wat oorskiet wyn is, ongelukkig weet ek nie)    :dontknow:

Blommetjie ys:
Hierdie word gemaak met eetbare blommetjies.  Hulle stel voor (verskoon die Engels asb):
pansies, violas, borage, arugula blomme, calendula petals.


Moet se, ek is mal oor die blommetjie ys idee, dit is net so mooi!

PM

Baie dankie vir die goeie wenke Terry.  Ek hou ook van die blommetjies-idee en ja, by ons is daar ook nie oorskiet
wyn nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Dit lyk pragtig met die blommetjies saam en die oorskiet wyn is 'n goeie idee.