• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

wie onthou vir Herbie 53?

Started by AB, May 03, 2013, 03:23:20 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Herbie 53, ja daai Herbie lewe nog in verskillende gedaantes en Herbie toer die wêreld vol. Dis nou die VW kewer genaamd Herbie.
As jy meer van Herbie se doen en late wil weet loer hier:

http://www.wegry.co.za/forum/showthread.php?2468-Met-n-Kewertjie-(en-n-karavaan!)-deur-die-w%EAreld

en/of hier

http://herbiesworldtour.com/

PM

Jis, nou vat jy my darem baie ver terug AB.  Ons was nog kinders toe ons elke Herieflieks gaan kyk het, in die "drive in", met 'n baksteen agter die wiel omdat die handrem nie gewerk het nie.   :icon_biggrin:  Natuurlik die klein boetie agter in.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.