• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Nuwe lede

Started by PM, May 31, 2011, 09:13:47 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 3 Guests are viewing this topic.

Fransi

 :hello:

Sterkte Edelsteentjie, ek hoop jy voel gou beter.

PM

Hier sit lady  speaker   :icon_biggrin:  nou buite in die winterwind en kuier,  dit is al waar ek opvangs het.   :sign10:  Ek blaf al klaar vir almal wat verby stap.   :icon_biggrin:

Dit is "lekker" koud hier hoor.  Die see is vol wit-maanhaar-perde en hulle raas en blaas!   :icon_biggrin:  Ek sal nou moet ingaan, want die reënwolke hang laag.  Kom nou-nou weer kuier.   :love7:

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

:book1: Kom ek hier aan, al hygende en blasende. Het gou so paar bydraes gaan lewer waar ek kon en my tone krul om van plesier oor al die strukture wat nog uitdagend op ons wag  :toothy4:  PM en Naas ekke lig my hoed en knak die rumatiekknieg. Welgedaan die forum is een waarby ek met trots my woordontbyt sal wil kom nuttig!

PM

Hartlik welkom en baie dankie vir die mooi kompliment Raaitjie.  Ek sleep ook my stoeltjie nader om aan al die woorddisse wat jy kom voorsit te smul.  Dit is 'n voorreg om jou hier te hê!   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.