• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

SKOKKEND!!!

Started by Angelica, April 24, 2013, 07:25:51 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Ek het nou net oor RSG gehoor:
Daar is 'n video clip op YouTube van Afrikaanssprekende mans wat vanaf 'n bakkie 'n leeu, wat soos 'n mak hond reageer, met 'n pyl en boog skiet!!

Wat se jy vir hierdie mans?  Wat voel jy vir hulle?
elle

Trapsoetjie

Die selfde as wat met die asgatte moet gebeur wat die neushoorn seer/dood maak.  :BangHead:

Ek het nie 'n saak met watter taal of kleur die mense is nie.  :violent5:

:angel12:

PM

Hulle sal altyd tussen ons wees.  Daar is nie pille vir dit nie.
Om te weet is om te verstaan.