• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

fluistering

Started by Louis, May 25, 2011, 09:06:33 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Louis



stil waters
omring deur bome prag
op perke fluweel groen gras
in skadu geskimmel lĂȘ ons en teug
aan die praal wat ons omring
en ruil van mekaar n stukkie siel
in die heerlikheid van die wonderprag
raak ons toe ook maar stil
blare fluister wolksag in die wind

dis jou naam wat hulle noem!
luister fyn! luister nou!
sien jy my engel
selfs die wind  is lief vir jou

Angelica

Dis 'n pragtige prentjie.  :angel8:
elle

PM

As die natuur 'n mens se siel gegaps het,  is jy verewig daarin verlore,  of is dit gevind?
Om te weet is om te verstaan.