• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

babas

Started by AB, April 25, 2013, 10:12:21 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Sannie (6) kom by huis van skool af na haar eerste gesinsvoorligtingklas. Haar ma vra belangstellend hoe het dit gegaan.
 
"Ek skaam my morsdood," antwoord Sannie. "Koos hier oorkant sê dat 'n ooievaar die babas bring. Annie sê dat jy 'n baba in die kinderhuis kan koop. Piet sê jy kry babas by die hospitaal."
 
"Maar Sannie dis tog nie iets om jou dood te skaam nie," sê haar ma laggend.
 
"Nee, maar ek durf nie vertel dat ons so arm is dat Pappa my self moes maak nie!"

PM

Ag toggie tog, die arme kind.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.