• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Anriëtte

Started by PM, April 18, 2013, 04:26:07 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hartlijk welkom hier by ons Anriëtte.  Wees welkom en voel tuis. 
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Hallo, welkom. Hier waar ons almal saamdrom. Geluk en hartseer deel. Waar ons harte steel. Welkom welkom....

:angel12:

Meraai vannie Baai

Welkom welkom! Ek kan net amen skryf op Trappies verwelkoming  :notworthy: :icon_salut:

Fransi