• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Bietjie uit die Veld...

Started by Angelica, April 10, 2013, 03:57:57 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

'n Pasient, al die pad vanaf Zimbabwe tot in Kaapstad, vra my waar sy organies kan eet.  By die gastehuis waar sy tuis is vir die volgende twee weke, is net ontbyt ingesluit en al die kosse is nie organies.  Sy kon sien ek is bietjie uit die veld en sê toe: 'We only eat organic in Zimbabwe.' En ons wegneem-hoender is alles behalwe.
Al die pad vanaf Zim gevlieg, bly in 'n gastehuis vir twee weke, kan derduisende betaal vir die behandeling hier in SA, maar koop hier 'n paar skoene vir haar Ma, want daar kry sy nie die gehalte skoene soos hier...
Ek is nog steeds bietjie uit die veld.

elle

Meraai vannie Baai


PM

Vreemd seg ek vir u, baie vreemd ja.   :icon_biggrin:

Ek wil nie daar behandel word nie en siestog, hulle het nie 'n ander keuse as "organic" nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Further to the Organic story...
So kom Gladys weer vandag daar aan om haar voet-prostese te pas.
Ek dog ek wil bietjie uitvra oor Zim-land.
Ek roer die onderwerp aan deur uit te vra oor die gesin ens ens.  Raak ook so bietjie aan al die ergerlike stories wat ons van haar tuisland hoor...
'You know, everywhere I go people ask me the same questions about my country, about the horrible stories that they hear....'
Well???
All those stories, it is not true.  We are safe.  No killing and murdering, no rapes, no violence.  There are no guns.  You can drive around at night and you are safe.  You can walk in the city streets at 2am and you are safe.  If the police hear about anything illigal, the whole force will come down on you...
My mond hang oop.  Nee, seg sy, dis haar country. Dit is waar sy wil bly en nooit wil weggaan.
Nou wonder ek, is die land so stabiel omdat hulle bang is vir die force wat jou gaan gryp, of is daar maar net nie misdaad nie.
Hier by ons voel die kriminele elemente vere vir die force.  Elk geval, free boarding and lodging is nie te versmaai.
elle

PM

Also no jobs, no food, no schools, no hospitals... wat kan mens sê, amper soos SA. 
Om te weet is om te verstaan.