• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

skaalmodel vliegtuig

Started by AB, March 26, 2013, 06:42:34 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB


Meraai vannie Baai

Ek het gou gaan loer en dit geniet Germaans  :notworthy: Die ware Jakoppe oefen gereeld hier bo-oor die pandokkie en Outop het hulle eendag pragtig vasgevang met die monsterlens van hom! Sal bietjie gaan grawe en kyk of ek dit met jou kan kom deel.


PM

Dankie AB.  Ek sleep my se stoeltjie nader Raaitjie. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

Ja groeta dis darem mooi as daai vlam gatte so deur die lug klief en die geluid van daai krag wat agter gelaat word....ek kry sommer rillings van lekker kry as ek naby so vegvliegtuig is waneer hulle opstyg. Het dit baie in die lugmag gesien toe ek aanloop bane gebou het op Langeban weg. ons het een aanloopbaan toegemaak en dan het hulle nie ver van ons op die nader een geland en opgestyg. daar het ook heelwat verskeie vliegtuie gewees wat kom oefen het, impala, mirage C111 en F1 en baccuneer. Dis ook nou goed wat nie meer oorgebly het nie, is mos almal afgeskryf of verkoop.