• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

ons maters

Started by adele, February 22, 2013, 09:52:39 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

ek lees nou deur Meraai se bêre-woorde oor 'Wat is woorde" en verlang my stikkend na ons ou-ou maters van drie jaar gelede... wat het van hulle geword?

wie weet hoe ganit met ons maat en ouma-Naas?

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Ons het met Naas en Ouma Naas gesels die 16de, toe het dit onder omstandighede goed gegaan.  Ouma Naas het gelukkig nou 'n verpleegster wat haar bedags versorg. 
Dalk kan Naas self vir ons bietjie meer inligting gee. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek kom ook saam snik van filange  :crybaby2: