• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Dankie aan die deelnemers van die gedigkompetisie

Started by JC, March 31, 2013, 05:07:28 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

JC

Die tyd vir inskrywings is nou verby.  As ek geweet het hoe moeilik dit is om 'n wengedig te kies sou ek nooit ingestem het om dit te doen nie.
Elke gedig is in 'n ander skryfstyl en elke gedig is enig in sy soort.  Hoe kies 'n mens? Elkeen verdien om te wen. 
PM het vir my 'n lys van gedigte sonder skrywers se name voorgelĂȘ, so, ek weet nie wie het wat geskryf nie.  Dit is 'n baie moeilike besluit. Gee my nog 'n rukkie kans, ek sal more vir PM die wengedig se naam gee.

Meraai vannie Baai