• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Reuse ruiker vir onse forummoedertjie

Started by Meraai vannie Baai, February 06, 2013, 12:29:33 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Liefste PM, ek het gou deur die tuin gedwaal voor ons ry en vir jou 'n reuse ruiker gemaak sodat jy die 7de heel dag deur hemelse kleure en geure om jou sal he. Dink aan julle en wanneer jy 'n vliegtuig hoor, onthou daar is  drukkies in die gees saamgestuur vir die mamma en pappa wat moet groet vir eers. Ek glo dat dit wonderlik sal gaan met jou kinders in NZ en julle nog heerlik saam gaan kuier op daardie lieflike eiland. Seeninge in oorvloed vir julle pragtige gesin matertjie. Liefe jou  :love7:

Ah Willa

Ek en Andre dink ook aan en wil ook NZ toe ... dink die hele forum familie moet daar gaan aansluit ...  :coffee2:

maar ja - dis nie lekker as een been van die familie hier is en die ander daar nie ... my een nig is in NZ en Andre se sus ... al meer as 15 jaar ... die familie is so oor die globe versprei
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Gawelina

Ekke dink ook baie aan julle. Sal in die tuintjie sit en die ander 2 beentjies van die driepoot in my hart omvou. Sal julle liefhê met my woorde sodat julle weet ek het onthou.

PM

Dankie julle.  Ons sal maar net daar deur moet kom.  Daar is geen ander genade nie. 
Om te weet is om te verstaan.