• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Heerlike kuier

Started by PM, February 03, 2013, 09:49:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek het nou vanoggend so lekker gekuier hier met almal.  Wens so ons kon om 'n tafel sit en 'n glasie wyn en/of 'n koffietjie deel.  Ek weet dit sal 'n week se kuier kos om my "dors" na julle te les. 
(Dag en nag.) :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

praat jy wat tande het ....  :coffee2: en 'n heerlike melktert
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

adele

heeeerlik, dankie ook.

ons was eers kerk toe, ek kom vertel julle later van hierdie en verlede sondag se kerkgaan ... nou eers hospitaal toe, ons moet later terug huistoe ...
lief julle almal

:grommit:
adéle  :grommit:

Ah Willa

Dink aan julle daar by die hospitaal lief Adele
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w