• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hallo Petra

Started by Ah Willa, February 02, 2013, 08:03:33 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Ek is in en alles werk reg aan my kant   :angel8:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Baie dankie Wils, ek het gemaak soos Jan Dink voorgestel het.  Dit is 8ta wat van lyn af is, ek gebruik nou Vodacom en dit werk.   Hartlik dankie vir julle moeite.  Ek waardeer dit opreg.   :love7:

:bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

So bly - ek het benoude boude gekry toe jy se die forum is af - dit mag nooit wees nie NOOIT

stoute 8-ta- ek hoop hulle sort hulle issues go en dankbaar dat Vodacome vir 'n slag soet is  :icon_biggrin:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w