• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

dit vorder

Started by AB, January 24, 2013, 06:40:03 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

die huis afwerking vorder maar stadig maar idt voerder.
vandag 3 kamers se matte kom insit
hulle is besig met ingeboude kaste, dit gaan nog 4 dae neem. hulle wil die naweek werk toe seg ek is reg vir saterdag maar op die plaas werk ons nie op sondag nie. hulle aanvaar dit toe so.

verf werk is klaar.

more 2 veiligheidshekke insit.

maandag seker die elektriese goed kom klaarmaak.

vlg donderdag kom die meubels uit die kaap maar ons gaan nog nie intrek nie. dit maar eers in die sitkamer stoor.



Meraai vannie Baai

Wonderlike nuus Stefaans. Jy moet kom wys hoor  :headbang:

PM

Ja kom wys AB.

'n Mens leer spreekwoorde, jy verstaan die betekenis daarvan, maar as jy dit eers beleef het, besef jy dit terdeƫ.

My mammie het altyd geseg:  'n Ander ou se genade is 'n helse genade.  Het ons dit nie die afgelope jaar deeglik ontdek nie?
Om te weet is om te verstaan.