• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Jy sien jou ouma vir 'n eendvoël aan

Started by Meraai vannie Baai, January 20, 2013, 12:28:04 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Jy sien jou ou-ou-ou-ouma vir 'n eendvoël aan
en nag-nagmerries gaan jou ry.
Jy sien jou ouma vir 'n eendvoël aan
as jy baklei.

Jy sien jou ouma vir 'n eendvoël aan,
want wat jy soek, dit sal jy kry.
Jy sien jou ouma vir 'n eendvoël aan
as jy baklei.

Los maar die vuis, ou maat
al maak hul jou so kwaad.
dit is die beste raad
om die baklei te haat.
Hou maar jou hande tuis,
al sê hul jy's 'n luis;
gedra jou goed en kuis --
en soos 'n muis.

Jy sien jou ouma vir 'n eendvoël aan,
want wat jy soek, dit sal jy kry.
Jy sien jou ouma vir 'n eendvoël aan
as jy baklei.

Jy sien jou ou-ou-ou-ouma vir 'n eendvoël aan
en nag-nagmerries gaan jou ry.
Jy sien jou ouma vir 'n eendvoël aan
as jy baklei.

Jy sien jou ouma vir 'n eendvoël aan,
want wat jy soek, dit sal jy kry.
Jy sien jou ouma vir 'n eendvoël aan
as jy baklei.


Los maar die vuis, ou maat
al maak hul jou so kwaad.
dit is die beste raad
om die baklei te haat.
Hou maar jou hande tuis,
al sê hul jy's 'n luis;
gedra jou goed en kuis --
en soos 'n muis.

Jy sien jou ouma vir 'n eendvoël aan,
want wat jy soek, dit sal jy kry.
Jy sien jou ouma vir 'n eendvoël aan
as jy baklei.


Meraai vannie Baai

Krap ek nou kop. Hierdie geskrif moes die uwe van iewers aangedra het. Dit was nie my skepping nie. Gaan google ek gou en kom op die bron af.

http://www.mieliestronk.com/eendvoel.htm

1) Jy sien jou ou-ou-ou-ouma vir 'n eendvoël aan
en nag-nagmerries gaan jou ry.
Jy sien jou ouma vir 'n eendvoël aan
as jy baklei.

2) Jy sien jou ouma vir 'n eendvoël aan,
want wat jy soek, dit sal jy kry.
Jy sien jou ouma vir 'n eendvoël aan
as jy baklei.

3) Los maar die vuis, ou maat
al maak hul jou so kwaad.
dit is die beste raad
om die baklei te haat.
Hou maar jou hande tuis,
al sê hul jy's 'n luis;
gedra jou goed en kuis --
en soos 'n muis.

Herhaal 2)
Herhaal 1)
Herhaal 2)
Herhaal 3)
Herhaal 2)

PM

Goeiste, oor die 330 keer gelees en nie eers een komtaartjie nie.   :icon_scratch:
Ek weet nie hoe ek dit gemis het nie.  As jy nog sulke eensame stukkies kry kan jy dit gerus deel Raaitjie.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek ontdek hulle terwyl ek oor 'n gas se skouer lees matertjie  :toothy4: Gewoonlik probeer ek dan gou 'n komtaartjie los. Die ene het ek onmiddelik besef dit is nie my werk. Hoekom ek nie 'n bron onder aan geplaas het weet nugter en sy nefie alleen. Seker weer haastig lol.

PM

Ons is maar almal mens, maak almal foutjies.  Jy het mos nou nie jou naam met die kopieregteken daar
gesit nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.