• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Anja is 5 jaar oud

Started by PM, January 24, 2019, 01:15:29 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Haar ouma vra wat sy wil kry vir haar verjaarsdag.  Sy antwoord "die pil".
Ouma kry amper 'n hartaanval.  Hoekom, vra sy.
"Ek het nou tien poppe Ouma.  Genoeg is genoeg!"
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

 :toothy4: :angel4: Giggel ek myself nou in 'n sinkplaatvorm hahahaha.