Author Topic: HDR fotografie  (Read 9778 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
HDR fotografie
« on: February 03, 2013, 11:59:42 AM »
Ek weet niks van HDR fotografie af nie.

Is nie seker hoe dit werk nie maar ek sien op 'n moterfiets webbald dat doe fotos anders lyk, helderder maar soms lyk dit my di ste veel HDR en onnatuurlik.

Marieta wet jy of outop nie dalk iets daarvan wat jy kan deel hier nie?

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: HDR fotografie
« Reply #1 on: February 03, 2013, 11:29:36 PM »
Stefaansie hier is 'n skakel waar jy kan gaan kers op steek oor die onderwerp, ek haal 'n klein stukkie aan indien jy dalk sukkel om die skakel oop te maak of BAIE nuuskierig is  :icon_biggrin: daar is hope voorbeelde en 'n gratis HDR Tutorial, en as jy die gogga jou gebyt het ook 'n klompie videos wat jy kan aflaai. Is die internet nie 'n wonderlike ding nie?

http://www.stuckincustoms.com/hdr-photography/

What is HDR Photography?
HDR is short for High Dynamic Range. It is a post-processing task of taking either one image or a series of images, combining them, and adjusting the contrast ratios to do things that are virtually impossible with a single aperture and shutter speed.
 
An HDR image is commonly made by taking three photos of the same scene, each at different shutter speeds. The result is a bright, medium, and dark photo, based on the amount of light that got through the lens. A software process then combines all the photos to bring details to the shadows and highlights both. This helps to achieve the same task in the final photograph that the human eye can accomplish on the scene.
 
I would say that about 75% of my images use the technique, and if you are new to it, then you may notice a slightly different “look and feel” to the photographs. There are all kinds of nerdy technical things I can say about HDR, but in case you are like me, you can learn best by example. I posted a bunch of my HDR photos below.

 :headbang: Lekker speel hoor!

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: HDR fotografie
« Reply #2 on: February 04, 2013, 04:37:09 AM »
Dit sal gaaf wees as ons ook die eindproduk kan sien AB.
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: HDR fotografie
« Reply #3 on: February 04, 2013, 07:01:02 AM »
dankie Marieta.
het julle dit al geprobeer?

PM ek sal seker nog eendag daarby uitkom. sommige van die fotos lyk vir my onnatuurlik want soms sien mens nie skaduwee wat nie reg lyk nie.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: HDR fotografie
« Reply #4 on: February 04, 2013, 07:36:37 AM »
Nog nie probeer nie Stoffel. Sal bietjie hoor of Outoppie dit al gedoen het.

Offline Wikus

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 11
Re: HDR fotografie
« Reply #5 on: February 06, 2013, 05:27:58 AM »
Dat jy dit tjop-tjop onder die knie sal kry is 'n gegewe AB. 
Wanneer kry ons weer nuus oor die huis?  Ons is baie nuuskierig om te hoor. 

 :bootyshake:

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: HDR fotografie
« Reply #6 on: February 09, 2013, 08:29:20 PM »
oor die huis:
ek voel soos 'n swanger vrou wat nie weet waneer haar datum is nie aangesien ek nie weet wat die datum is waneer ons terug trek nie.
ingeboude kaste is ingesit, die kaste se deure moet nog ingesit word. dan die matte, stort glase en deure, gordyn reelings, handoek reelings en so paar verf plekke wat net mooi gemaak moet word.

ek het by ander mense as die bouer gevra vir diefwering, dit word nou gemaak maar ons sal seker intrek voor dit in is. dlak so 2 weke nog maar ek seg al van oktober af al dlak nog  2weke.

op 10 januarie het bouer my belowe hulle sal 31 januarie klaar wees............ hy nou nie gesê watter jaar se 31 januarie nie.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: HDR fotografie
« Reply #7 on: February 10, 2013, 06:22:24 AM »
Hulle het nie 'n saak met jou nie, hulle voel vir jou soos 'n ma met 'n houtpram. Dit is al bykans 'n jaar of hoe?  Dit voel vir my al soos twee jaar. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: HDR fotografie
« Reply #8 on: February 10, 2013, 07:09:33 AM »
ja PM dit is so hulle voel niks vir mens nie. die huis het 7 Februarie 2012 gebrand en die bouers het 6 aug begin werk.
santam is ook al vies dat hulle nie klaar kry nie aangesien santam vir die huur huis R5000 per maand betaal en vir die meubels stoor nog R2500 per maand. santam het eers gesê einde januarie moet ons die meubels vat anders moet ons self betaal maa rtoe reel assesor dat santam februarie ook nog sal betaal. nou sal ons in oestyd moet intrek een of ander dag waarvoor rk nie juis lus is nie maar nou ja hoe dan anders.
ek voel lus om waneer ons ingetrek het op die laaste 4 telefoon pale geel linte ( yellow ribbons round the old oak tree) te hang en groot geel vlag aan die telefoon paal langs die huis. dan kan mense sien ons is ingetrek en hoef nei meer te vra of ons al in is nie.


Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: HDR fotografie
« Reply #9 on: February 10, 2013, 10:03:56 AM »
Ons verstaan julle frustrasies.  Alhoewel PSG "kontsult" ons ook by Santam verseker het, weier hulle om vir ons behuising te betaal.  Hulle het 5 nagte in 'n gastehuis betaal en dit is dit.  Ons sal maar sien of die berg se versekering iets uitbetaal.  Dit is al agt maande en hulle baklei nog met die stadsraad om vas te stel wie verantwoordelik gehou moet word vir die skade. 
Santam het ons nie eers 'n kwart van die werklike skade uitbetaal nie.  Die betaling is ook net 'n dag voor Kersfees gedoen, ses maande later.  Nou het Hannes so 'n besige program, ons kom nie by die huis uit nie. 

Ek sien al die geel linte en vlae wapper en dit plaas 'n breë glimlag om my mond.  Dit is werklik weer tyd vir 'n paar foto'tjies.  Eet sommer 'n paar vye vir my part ook, ek is bly dit is nie hierdie jaar gerook nie.  :angel4:
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: HDR fotografie
« Reply #10 on: February 10, 2013, 12:33:14 PM »
die vye is nogal ryp nou, so amper klaar.

ek idnk hoekom santam ons huishuur betaal is oor hulle die helfte van die huis afgebreek het en daar nie juis blyplek was nie. ons het wel vir 2 maande in die braai kamer geslaap totdat die reenseisoen begin het en toe lek die dak op ons bed.
toe trek ons een nag sitkamer toe maar daar is geen grodyne nie, als is in die kaap. toe vra ons vir die assesor: sal jou vrou tevrede wees om so te bly en hy seg nee, toe seg my vrou, nou ja ek ook nie.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: HDR fotografie
« Reply #11 on: February 11, 2013, 09:27:54 AM »
Gelukkig is julle nagmerrie amper verby.  Ons werk sal begin wanneer ons tuis kom. 
Om te weet is om te verstaan.