• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Every Relationship....

Started by Angelica, December 31, 2012, 06:45:46 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

'Every relationship in your life is a current moving you towards your dreams... or away from them."
elle

Meraai vannie Baai

Ek sien 'n golf se kruin met die allermooiste yswatergroene en -bloue denkbaar, en die bruisende wit wanneer dit bruisend breek. Die golwende witskuim in unieke patrone. Elke deel sy eie mooi en die wete, niks in die lewe is permanent nie. Dankie vir die deel van hierdie wysheid Engeltjie  :love7:

PM

Ek lief dit Engeltjie.  Soms kom iemand in jou lewe vir lank, soms net vir 'n wyle, maar daar is altyd 'n rede voor. 
Om te weet is om te verstaan.