• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Laslappiewoorde

Started by Meraai vannie Baai, January 19, 2013, 10:41:03 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Meraai vannie baai:
TAUMATA­WHAKA­TANGI­HANGA­KOAUAU­O­TAMATEA­TURIPUKAKA­PIKI­MAUNGA­HORO­NUKU­POKAI­WHENUA­KITANA­TAHU

Dit is die langste woord vir 'n koppie/heuwel in New Zealand. Dit is 'n Maori naam wat in algemene gebruik was, maar is nou verkort na Taumata.

Hier is Mel se laslappiewoorde wat my hart gesteel het:
Herinneringsboom

Bloedborrelkonsep

Onthoujyfoto

Kindweesalbum

Stermaakwoorde

Verskietendesterwens

Vuishouwoord

Geweldvryehuise

Pretensiepartone

Sterkmaakkossies

Deurmekaarweesgat

Seerkrypyne

Sterktegebedjie

Kopskudinteressant

Snakasemeinde

Toiletmuurtydjies

Lekkerbekverspot

Skopomdop

sleepvoetmens

uitsteektong

lammoeggesukkel

rooiwyn-en-brood-dans

lekkerkryglimlaggies

Annie:
Witstertveldmuis

Geliefdebeloftewoord

Vetploeterinnimodderpret

Naas:
Renosterhoringvolstruis! (Uitdrukking)


Meraai vannie Baai

#1
Laslappie dorpsname

Annie se oorspronklike weergawe:
Tweebuffelsmeteenskoottussendieoëdeurdiekopmorsdoodgeskietfontein (Uit my kinderdae)

Naas se weergawe:
Tweebuffelsopdieplaasbuitediedorpmetdieoorgehaaldehaelgeweerindiehardlooptussentweerooibontbos-luissemetwitsokkiesdeurmeteenskoottussendieoopoëdeurdeurdiekopheeltemaalmorsdoodvrekgeskiet-brakwaterfontein.

Piet Magriet se weergawe:
Tweebuffelsmetdiegeweerindieholtussentweebosluisedeurmeteenskoottussendieoëdeurdiekop-heeltemaalmorsdoodvrekgeskietfontein