• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Aspoestertjie van die Langkloof

Started by PM, December 18, 2012, 01:01:07 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dit was nou 'n groot verrassing om jou vanoggend hier raak te loop  Assie!  Baie hartlik welkom! 
Maak jou tuis en sê groete vir Oupa.   :hello:
Om te weet is om te verstaan.

Aspoestertjie

Dankie Tannie PM. Oom Naas het gese jy soek nog mense en baie van die ou bekendes is op die forum.
Ek is nou so opgewonde om weer deel van julle te wees. Nou hoef ek nie aanmekaar vir Oom Naas te vra om my briefies te plaas nie. As julle deur die lankloof by Joubertina verbyry moet julle vir my en Oupa kom groet.
Wag laat ek eers vir Oupa die goeie nuus gaan gee.

:hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2:
:mumum:
Oupa sê: Wyshyd is die truspieël van die ouderdom.

Naas

Welkom Assie. Nou's jy op jou eie.
Dankie PM.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dankie Naas, dat jy so geredelik al Assie se boodskappies geplaas het.  Dit is heerlik om haar hier te verwelkom, ek is so bly jy het haar die pad gewys. 
Weereens welkom meisiekind.   
Om te weet is om te verstaan.

adele

adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Soveel wonderlike geskenke voor krismis. Geseende oumens is ekke voorwaar! Welkom welkom dierbaarste Assie. Nou gaan die poppe weer dans  :hello2: Naas spesiale drukkie vir die aandra en deel tot nou  :notworthy:

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

#7
...  en die paddaprinse spring op en af.  Dit sal nogal 'n uitdaging wees om die regte een te kies. 
Om te weet is om te verstaan.

Aspoestertjie

Ek wil daai een he... nee, nee daai een. of wag daars 'n mooi een, nee die groene of wag wag wag, dalk liewerste die bloue....
Ai toggie tog toggie. So baie om van te kies.



:mumum:
Oupa sê: Wyshyd is die truspieël van die ouderdom.

Gawelina

Oeee heh eh. My oorle ouma het altoos geseg elke huis moet 'n moeder met 'n sterk arm hê, maar ekke ding elke goeie forum moet 'n Assie hê. Welkom welkom.

Aspoestertjie

Dankie Tante Gawie. Dis so lekker om weer hier met julle te wees.   :coffee2:




:mumum:
Oupa sê: Wyshyd is die truspieël van die ouderdom.