*ek het die
titel by al die plasings hier verander na
(Ons Vingerflaters) en dit sal dus lyk of ek al die plasings 'ge-edit' het.
Nou so lekker deur AB se wingerd gedwaal dat ek ampoertjies verdwaal en nie by die woordoes uitgekom het nie. Ek is dolverlief op hierdie unieke kreatiewe skryfstyl van ons geliefde mater.
Mag daar nog vele woordoeste uit jou vingers glips Stoffeltjie
Ongevragd:ons het ook soms i tafeldoek wat kan praat,
na die tyd vertel die tafeldoek hier was lekker gekuier
kyk net na al die ëvedince:
iets klnik nie lekker nieprof eben archer seg: ons moer met wortels en sonlig.
haastog teelaaar hoer van sept tot nov in euproa
die skap hy salle hom nie kan voer almal van daai babies nie
op i ander plak my lekkerste midaag of vroeg aan uilyjie knip
hulel in elke gval efffns dooi daar gsiter
gald nei uitgerkete prosesDi etikkertjie wat et kole werk was ts haastig
myslef vrae gevrawaars de fotos? i kiki?
hoeveel an jou boeke het skade gekry?
wier porbeergebrnad / uitgebrnad
pilsier / pleiser
Aleergies2 kee rop i dag stapom te gaan wtaer haal
die milikepaliteitefffns tjiekei - dit iritee rmy vreeslik
di eassesorklink my jyt i bliksim vir assesor gekry
is ook nie sy naam wrd nie, dink julle moet dlka gaan kla
posetief te dink en praatdemiiiiit die wyn is heerlik lekker.
die son syn
de werk vorder elke geleentheis
sal nou sommer i vuur moet aansteek en die stukkie fillit in die yskas op die kole gooi, sommer net om die lewe te fees.
het toe nie die setak gebraai nie, suie net aan die TN.
is idt die port of die reknaar wat so goed is?gals 1965 port omgestamp op die nuer toetsbord dat die port by al sy gatajies soos usb ens uitloop........
hy loop nou nog, ek tik nou op hom
wag laat ek my bek hou voor ek my hart uitpraat
stekrte & seënwnese van di ekapa