• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Willa het sommer voorbaarig Maart 2012 se gedig geskies ...

Started by Ah Willa, March 10, 2012, 10:55:38 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Ek wil dit nou op die webtuiste sit sodat ons kan sien hoe die hoekie omvou ,

so ek het deur die forum geblaai en ietsie gesoek wat my hart se punt laat omkrul van lekker kry ...

so ek het dit gekry ...

nou moet die baas van gedig net kom se of dit reg lees en hoe die copyright moet lees ... en of sy hou van the look and feel .. ek kan altyd weer bou :-)

Klik op die prentjie om dit grooter te sien en die gedig te kan lees

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Ah Willa

Elke maand sal gearchive word - so hoe meer ons elke maand bekroon hoe meer gaan die archive groei :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Dit is pragtig en ek dink dit is 'n pragtige idee.  PM sal werk vir die kopiereg.
Ek wil graag hoor wat almal hiervan dink.
Om te weet is om te verstaan.