Okay ... ons amal weet:
My ouers se ouers is my Oupa en Ouma.
My ouers se Oupa en Ouma is my Oupa en Ouma Groentjie
My ouers se oupa en Groentjies is my Oupa en Ouma groentjie-groentjie ... en so las mens nou maar net die groentjies aan
My kinders is my ouers se kleinkinders.
My kinders se kinders is my ouers se agterkleinkinders.
My kinders se kleinkinders is my ouers se agter-agterkleinkinders. en so las mes die agter voor aan .....
My ouers se siblings (broers en susters - ons moet een word in Afr skep : broesters of iets
) is my ooms en tannies :-)
My ouers se kinders is hulle broestes se - ek weet nie in Afrikaans nie ... in Engels is dit cousins - en 1ste , tweede ... cousins ens so met die generasies af .. wat is dit in Afrikaans
My ouers se siblings/broesters se kinders is my nigs en neefs (nephews and nieces)
My ouers se neefs en nigs is my ???
My ouers se neefs en nigs se kinders is my klein neefs en nigs
My ouers e neefs en nigs se klein kinders is my agterklein neefs en nigs ...
en hoe nog .. kom help bietjie - hoe werk familie??
Hier is 'n English chart :
http://www.hallsted.com/cousin-table.htmlhttp://en.wikipedia.org/wiki/Cousinhttp://en.wikipedia.org/wiki/KinshipEk het VERWANTSKAP gegoogle, asook Familie Verwantskap Benaming ....
en verwantskappe in Byble terme - bv die verwantskap tussen Openbaring en Daniel ens ... kom op - maar niks wat famiilie benamings opbring nie ... so as julle dalk ietsie kry ...
Julle weet mos ek is 'n Family Historian genealogist - maar nog nie 'n profesionele een nie - nog net 'n hobby - eendag dalk ...
Famielies wat ek tans opvolg - indien enige van julle ook 'n belang hierby het is :
ek werk van my kind af op - daar is niemand na Theo nie - so dis 'n maklike begin en ek volg altwee kante van sy ouers op
Andre Truter - Theo se pa en my better kant: pa se kant: Koos Truter Truters, Hannekoms | Ma se kant Groenewalds, Germishuizen (wat ek tans van weet)
Willa Truter - pa se kant : Leon Potgieter : Potgieters Janeke's I Ma se kant : Joan nee du toit : du toits Bolitho's Versveld en Moolman
Petra - die Smits is deurkruis met die Potgieters - Potgieter vrouens dikwels met Smit mans getroud en Potgieter mans dikwels Smit vouenens getroud - ons link dalk nog iewers ...
in twee van die Potgieter bene is daar Smit's en ek ken twee van hulle (een in elke been - ha ha ha )