Hehe ek se net oom of tannie vir die wat ek uit die water sleep wanneer ons uitkom en dan vat ek gewoonlik hul gewigte by hulle want die goedjies kan mos maar swaar raak wanneer gravitasie weer in vol swaai is. Vandat ek die Rescue kursus gedoen het moes ek skielik baie fiks word, die mensies verwag dan sommer skielik baie. Maar dit bly steeds lekker!! Was vandag bietjie by Miracle Waters, het heeldag gereen so visability was baie sleg hier rondom 5meter, maar dit was nie sleg hier van 12 meter af nie, en op 20 was dit goed, wel goed vir 'n dam elk geval, so omtrent 10 dalk 15meter, maar die watertjies was baie koud, lekker lekker 14grade... Ek was bitterlik bly vir my chicken vest op daai oomblik, thermocline is nooit awesome nie!