• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Elize

Started by PM, November 09, 2012, 09:13:49 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dagsê matertjie.  Jammer dat ek jou eers hier welkom heet.  Ek kan nie tans e-pos uitstuur nie, maar is oppad terug huistoe vir die naweek en daarna sal alles weer reg werk. 

Baie welkom hier.  Maak jouself tuis en baljaar saam met ons.  Daar is vir jou 'n eie plekkie geskep waar jy jou woordwerke kan plaas.  Ons sien uit daarna om van jou te hoor. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

En nou wonder ek of dit onse Nig Elize is  :toothy4: Welkom welkom!! Ek trek solank my stoeletjie nader waar jy ook al saam met ons wil gaan aansit om die woordtafel Elize  :hello2:

Ah Willa

Meraai se nig of nie - baie welkom Elize - my stoeltjie is ook uitgepak en koeldrank in die hand wag my oe greetig om te lees  :triplets:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w