• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Threshold (kleur) & Paint Brush

Started by Meraai vannie Baai, October 07, 2012, 05:19:55 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai



Kies weereens die foto waar jy 'n gedeeltelike skoon agtergrond het.
Span nou die program se funksies in en geniet!  :icon_biggrin:

Reg onder Home kies jy die Threshold funksie en 'n kleur vanuit die palet.
Trek/speel tot jy tevrede is. Vanuit die Tools funksie kies jy Paint Brush
en die kleur waarin jy wil skryf. Gebruik nou die kwassie soos 'n potlood/pen.

Raam jou skepping hierna vanuit die Home funksie
se Photo + frame Jou skepping is nou gereed om aan
iemand spesiaal te stuur of jou eie reeks te skep.

Hierdie was my no 1 vir die reeks "Krukke vir die lewe".

PM

Pragtig!  Die spier wit "agtergrond" skep werklik diepte. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

En hier gaps iemand die plasing  :icon_bigsmurf: :headbang:

guest   12:11:03 AM   Printing the topic "Threshold (kleur) & Paint Brush".

PM

Ag wat, ons is seker al gewoond aan die wegdra.   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.