• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Sederbergfynbossie

Started by Meraai vannie Baai, April 01, 2013, 06:32:37 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

My saamgestelde naam vir die immer gewilde Rooibostee wat net in die Sederbergomgewing in SA, uit 'n fynbosgewas, gekweek kan word.

PM

Dit is baie oorspronklik Raaitjie.  :icon_salut:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Bly jy hou daarvan mater  :headbang: Dink daar moet seker 'brousel' ook bygevoeg word  :notworthy:

PM

Ek sien.  Die Sederbergfynbosbrousel - rooibostee.   :coffee2: in 'n koffiebeker.  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Presies  :headbang: Jy som dit perfek op mater. Ek probeer nou die teekoppie-gedig aanpas dat dit 'Sederbergfynbosbrousel' as titel het maar dit gooi die lettergrepe en koppiebeeld heel omver want skielik moet al die woorde verander. Sal aanhou probeer LOL.

PM

Dit is 'n lekker uitdaging.  Geniet dit matertjie. 
Om te weet is om te verstaan.