• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Elsabe se versoek

Started by Meraai vannie Baai, October 19, 2012, 05:47:50 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

PM ek plaas hierdie versoek van Elsabe vir jou en Willa vir ingeval julle dit dalk nie op FB raaklees nie

Hi PM,
Dis heerlik om hier op FB met julle te kuier.
Een versoekie asb: Ek sien die skakel vanaf FB na die Forum se blad, maar kan ons 'n prentjie van Boek 1 hier op die Wall kry met 'n skakel na die Bestelvorm? Dit sal maklik wees om dit dan te Share en vriende daarheen te verwys as hulle nog wil koop. Ook wonder ek of die posgeld en verpakking by die R380 ingesluit is.

Meraai vannie Baai

As jy dit wil skuif mater, doodreg - was nie seker waar om dit te sit

PM

Dankie Raaitjie, ek kom nooit op FB nie.  Kan jy asseblief vir my 'n skakel daarheen plaas?

Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het Elle.  Verpakking en posgeld is uitgesluit.  Ons het darem al dikwels planne gemaak om boeke per geleentheid na die ouens te neem, of hulle het dit hier kom afhaal.  

Wils, ek sal dit waardeer as jy kan aandag gee hieraan.  Baie dankie.

Dit is reg hier Raaitjie.  Dankie vir jou moeite. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

So vermoed, die dat ek maar aangedra het hierheen. Hier is die skakel. Maak net seker of jy kan inkom matertjie.
https://www.facebook.com/raaitjie.lock?ref=tn_tnmn#!/DieAfrikaanseDroom/posts/468676026510914?notif_t=feed_comment

PM

The page you requested cannot be displayed right now. It may be temporarily unavailable, the link you clicked on may have expired, or you may not have permission to view this page.

:pottytrain2:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

OI, dit is seker die skakel waarop ek ingegaan het. Knoppies gestremd. Hang aan  :icon_bigsmurf:

https://www.facebook.com/DieAfrikaanseDroom?ref=ts&fref=ts

probeer daardie enetjie?

Meraai vannie Baai

Het jy al deel geword van die blaai daar PM? Ek nie seker of mens ingeteken moet wees om te kan sien nie. Willa het my soort van admin gemaak so ek hol soos droom rond daar en soms onthou ek om op my eie naam in te teken  :icon_bigsmurf:

PM

Ek het gaan kyk en kan dit sien.  Baie dankie.
Om te weet is om te verstaan.