• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

words

Started by Louis, May 21, 2011, 08:27:28 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Louis

a double edged sword
cuts hard,
cuts deep
piercing the heart
penetrating the soul
slicing out the love
that its chambers did keep
and in the newly created void
echoes the hearts anguished cries
and slowly
the soul dies

Angelica

Daardie woorde moes baie seer gemaak het. Ongelukkig weet die een wat dit se nie altyd wat die uitwerking daarvan sal wees nie. Ons sien uit na nog Engelse werk, Louis weka.   :angel8:
elle

PM

'n Pragtige gedig Louis.  Ek sou "cuts hard" met 'n ander woord vervang het,  aangesien "heart" dieselfde klink. 

Wat dink jy?
Om te weet is om te verstaan.

Louis

die enigste ander woord wat ek in 'hard' se plek sou sit is miskien 'fast' as ek so vinnig kan dink
die doel agter die woord  'hard' is die geweldige impak wat woorde kan he
en dankie vir jou komtaar dit laat my onmiddelik weer na die gedig kyk vir moontlike verandering

PM

Fast kan vir my werk.  Natuurlik is dit maar net 'n opinie en baie sal ook nie met my saamstem nie.  Ek waardeer dit ook altyd as iemand help skaaf en skuur aan my werk.  'n  Ander kyk altyd met 'n ander oogpunt na ons werk en sulke insette is altyd welkom. 
Om te weet is om te verstaan.