• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vanuit Australia: Toeka se medikasie van die Aboriginals

Started by Meraai vannie Baai, September 04, 2012, 06:51:33 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Hierdie inligting het ek afgeneem terwyl ons deur die reenwoud gestap het.




PM

Ek en beweegsiekte het aan dieselfde bors gedrink.  Dit is so erg dat ek naar word as ek na 'n TV-program kyk wat flitsende beelde het.  Dalk kan ek vir my so 'n boom in my tuin plant. 

Die tweede foto lyk vir my soos 'n Aronskelk. 

Baie dankie vir die deel Raaitjie.  Dit is altyd lekker om saam met julle met 'n wegbrekie te gaan.  Dit is al hoe ek ooit die reënwoud sal kan besoek. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Jy is reg hoor. Dit is 'n soort lelie. Wens jy kan hulle sien in die woude PM. Dit is reuse plante en die deel is altyd vir my 'n voorreg en plesier!

PM

Ek lees en kyk weer en toe dink ek aan koolblare.  Die "oumense" het mos koolblare warm gemaak en op die bors gepak vir 'n paar kwale. 
Dit is so jammer dat daar nie 'n joernaal opgestel is van al die rate nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


Meraai vannie Baai

Ek onthou een spesifieke hulpmiddel van dit: mamma wat sukkel met infeksie in die melkfabriek  :notworthy: werk soos 'n (effens sterk gegeurde) droom  :toothy4:

PM

Ja, nes koeie kry ons ook mastitis.  Ek kan my indink dat dit 'n "geurige gemors" kan afgee.   :sign10: Gelukkig is dit darem nie knoffel nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.