• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

moeg

Started by AB, August 25, 2012, 07:28:39 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

My bene kan dit nie meer hou nie

Een van die mooiste meisie in 'n Hamburgse bordeel deel die Madame mee dat sy wil bedank. Madame: "Ek kàn dit nie aanvaar nie. Jy is die gewildste en betalendste van al my meisie. Ons gaan baie kliënte verloor. Wat is jou probleem?"

Meisie: "Wel, ek moet omtrent veertig kliënte per dag gelukkig maak. Eers moet ek hulle hier onder ontvang, dan moet ek hulle met die trap op vat vir besigheid, en nà die tyd moet ek hulle terugbring ondertoe. My bene kàn dit nie meer hou van al die trappe klim nie."

PM

Grondvloer toe met jou!   :`ip2:   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.