• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

voorbehoeding

Started by AB, August 25, 2012, 07:24:18 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Die emmer en piering metode

Twee pas getroude vrouens praat oor voorbehoeding.

"Watter vorm van voorbehoeding gebruik julle?" wou een weet.

"Die emmer en piering metode" kom die antwoord.

"Nou wat is dit?"

"Maklik. Jy sien my man is maar 'n kort kereltjie. As hy die behoefte het dan doen ons dit terwyl hy op 'n emmer staan om mooi by te kom.

Ek hou hom dan fyn dop en sodra sy oe so groot soos pierings word, dan skop ek net die emmer onder hom uit!"

PM

Daar is 'n liedjie van "ou pieringoog".   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.