• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ek wil nie elke nag....

Started by Angelica, May 25, 2011, 03:24:11 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Ek wil nie elke nag hier moet sit en lees om by te hou nie. Julle skryf so baie, ek raak agter. Sit hier kierts regop met stomende koffie, nogal. Dis middelnag. Stil. Doodstil. Net 'n vliegtuig wat oorkom en 'n klomp passasiers na wie weet waarheen karwei. Knus hier binne in my plekkie is dit. Nou hoekom sit ek kiertsregop as ek kan slaap? Slaap is 'n luxury. So, nou sit ek hier en ek LEES julle goed. Ek raak agter. Glo my, as ek heeldag hier kon wees sou ek. So, vergewe as ek nie byhou nie. My tyd is beperk.
Ek is weer op daardie plek waar 'n blok in my kop nes geskop het. Skrywersblok.
Miskien moet ek die kersie doodblaas en gaan (probeer) slaap. En nee, koffie hou my nie wakker as ek die keer werklik wil slaap nie.

Nity.

:angel8:
elle

PM

Dit klink vir my of jy daai skrywersblok by die venster uitgegooi het!   :icon_biggrin:  Jy tortel nog goed so in die middelnag stilte.  :icon_biggrin:

Middelnag stilte.  Hmmmm,  ek dink dit kan ook woordeboek toe. 

Jy sal sien,  soms is die ouens so besig dat dit morsvrekkenstil is hier op die forum.  Geniet dit terwyl jy kan.   :love7:

:bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.