• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

groot voël

Started by Lox, June 23, 2011, 09:01:40 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

nie volstruis nie.

op 'n ander forum het ons 'n afdeling van voëls en ek het dit goed goed gedink die fotos wat ek daar plaas kan ek hier ook plaas.

ek ken ook nie naastenby almal se name wat ek afgeneem het nie maar julle kan help met naam gee asb.
ek weet darem die is visarende

malawi meer









ek hou so baie van die voëls ek het hulle roep op my selfoon as luitoon.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Bestuur

Hierdie lyk vir my soos 'n visarend.  Die ouens wat meer kennis het moet kom praat! 

Dankie Lox,  dit is baie mooi! 

Lox

jy is reg ja dit is visarend

sal nog ander se fotos ook wys
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

#3
Die geroep van die visarend.  Daar was mos jare gelede 'n storie uitgesaai met daardie naam?  Ek is ook mal oor die geroep!  

daai geroep is so mooi ek het dit op my foon as luitoon.
Om te weet is om te verstaan.