• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Verbeelding wat gerus bring!

Started by Trapsoetjie, March 19, 2013, 08:33:58 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

Papiere stapel op,
griffels met geen stop.
Gemoed vol roet,
dis wat 'n skrywer inboet!

'n Pot vol vlooie,
vergete en hede se gebooie;
verstrooid staar letters terug.
So los die digter 'n sug.

Van beter weet,
na eerder vergeet,
dis alles in jou verbeelding.
Die nare ding wat jou stilte bring!


©  :angel12:


PM

Mooi Trappies, ek is bly om jou weer hier te hê en al skryf 'n mens net omdat jy nie kan skryf nie is dit beter as niks.  Ek stuur vir jou muse wat skriks vir niks.   :love7:

Dit was heerlik om vir jou en Ouma Trappies in die Kaap te sien.  Jammer dit was so kort. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Wonderlik om weer van jou griffels te kan geniet Trappies! Lief die 'gemoed vol roet'  :notworthy: :icon_salut:

Trapsoetjie